Bootstrap Header Example

Welkom by die Therapéa Gemeente

Ons hoop jy voel tuis!


Oor Ons

Welkom by Therapéa se webblad.. Ons gemeente is uitverkoop aan God. Ons droom en strewe is om die Koninkryk van God die hoogste prioriteit te maak in alles wat ons aanpak of doen. Ons verlang om God se hart vir die wêreld en vir jou te weerspieël.

As jy meer van ons wil hoor, teken gerus in op ons nuusbrief, volg ons op Facebook of ontdek ons op Twitter.

Geniet die kuiertjie op ons elektroniese landskap en voel tuis.

Bernard & Belinda

Placeholder Image